See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.

House For Sale in Dalsig, Malmesbury

ref# 459
Email a Friend Share
Asking Price : R 2 960 000 (148 743 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Western Cape City:Malmesbury Suburb:Dalsig Erf Size: ± 1733 m2

select a 2nd currency

UITSTEKENDE BESIGHEIDSPERSEEL TE KOOP VIR R2 960 000

9 Ruimtes vir kantore beskikbaar, ingesluit kombuis, personeel koffie kamer.
2 Toilette en 2 hande wasbakke binne in die huis en `n buite toilet
Enkel motorhuis van voorkant af en afdakke vir ongeveer 7 voertuie vir parkering en groot oop stuk grond aan agterkant vir parkering
Eiendom strek van straat tot straat
3 Stoorkamers aan buitekant van huis en aan onderkant van huis
1 Geyser
3 Lugversorgers
Besigheidsregte sonering
Drie fase krag